Netwerk-knelpunte bedreig hernubare kragbeleggings – Moneyweb
1 min readNetwerk-knelpunte bedreig hernubare kragbeleggings
Antoinette Slabbert, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor Suid-Afrika se hernubare-energieprojekte ter waarde van meer as R400 miljard, en die land se kragnetwerk wat nog nie gereed is om al hierdie nuwe krag te hanteer nie.
#Netwerkknelpunte #bedreig #hernubare #kragbeleggings #Moneyweb