Elektriese vragmotors wil ‘n punt bewys
1 min readElektriese vragmotors wil ‘n punt bewys
Francois Snyders, hoof van Internet van Dinge (IoT), GoMetro en flx EV, gesels oor hulle poging tot die wêreld se langste toetslopie met onafhanklike elektriese vragmotors.
#Elektriese #vragmotors #wil #punt #bewys