Is VSA-besighede bekommerd oor SA?
1 min readIs VSA-besighede bekommerd oor SA?
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), gesels oor die spanning tussen die VSA en Suid-Afrika, asook die Critical Minerals Roundtable wat vandag in New York deur minister Parks Tau aangebied is.
#VSAbesighede #bekommerd #oor