Nedbank tegnologie dryf ontwikkeling in landbou
1 min read]]>
Cobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisie vir landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, gesels oor Nedbank se gebruik van tegnologieplatforms soos PrysWys.
#Nedbank #tegnologie #dryf #ontwikkeling #landbou