Kunsmispryse spring met amper 60% weens Midde-Oosterse konflik
1 min read]]>
Stephan Serfontein, uitvoerende direkteur by Omnia, gesels oor kunsmispryse wat styg weens die konflik in die Midde-Ooste en nuwe strategieë om dit te navigeer.
#Kunsmispryse #spring #met #amper #weens #MiddeOosterse #konflik