SA se ferrochroom-bedryf kry uiteindelik sy 62c-tarief
1 min readSA se ferrochroom-bedryf kry uiteindelik sy 62c-tarief
Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, gesels oor die regering wat uiteindelik ‘n elektrisiteitstarief van 62c per kWh vir die ferrochroom-bedryf goedkeur.
#ferrochroombedryf #kry #uiteindelik #62ctarief