Trudie Broekmann kla oor hoe banke bedriegde kliënte behandel
1 min readTrudie Broekmann kla oor hoe banke bedriegde kliënte behandel
Trudie Broekmann, verbruikersprokureur by Trudie Broekmann Prokureurs, gesels oor haar ope brief aan die regering en reguleerders oor hoe kliënte deur banke behandel word nadat hulle bedrog op hul bankrekeninge ervaar het.
#Trudie #Broekmann #kla #oor #hoe #banke #bedriegde #kliënte #behandel